SPAR Tussen Die Sterre

LIVE ENTERTAINMENT

Description

So onder die sterre, tussen ons Afrikaanse Sterre, onder die Taal Monument, vir samesyn, vermaak en om ‘n verskil te maak vir Operation Smile! Wat ‘n besonderse aand op Paarlberg saam met ADAM Juanita du Plessis Emo Adams en RIANA NEL – dankie!