Die Storie van Oom Abraham Visser

Die Storie van Oom Abraham Visser ‘n Storie soos die een kan net in Afrikaans geskryf word.  Dis ‘n storie van ‘n ontmoeting tussen ‘n aspirant fotograaf en ‘n legende… As jy die N1-roete Noord volg, na Matjiesfontein links afdraai op die R354 en een word met die kronkels wat lei tot op die Afrika […]